KomInPas met Afrikaans
Is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel.
Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.
Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder, op.
Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.